
23 April - 3 Mei 2025
Gereformeerde Kerk, Maraisstraat, Hartbeespoort
Die Herfsmark is 13 jaar oud in 2025
Die Mark het ‘n belangrike item in die dagboek van inwoners van Hartbeespoort, asook besoekers aan die pragtige omgewing geword. Ons is trots daarop dat die mark goed georganiseer is asook gesog is by Uitstallers om hul produkte hier te kom uitstal en verkoop.
Herfsmark 2025 vind plaas vanaf 23 April – 3 Mei 2025 op die terrein van die Gereformeerde Kerk Hartbeespoort, Maraisstraat, Hartbeespoort.

BESTE KWALITEIT PRODUKTE EN TUIS GEBAK
Die kwaliteit van die produkte is van uitstaande gehalte en
bied 'n uitsonderlike inknopie ervaring.
Dit gee aan die mense van Hartbeespoort en selfs landwyd,
die geleentheid om hulle uitsonderlike
produkte te vertoon en te verkoop.
Produkte wat te koop aangebied word, is onder andere:
Juwele
Speelgoed
Klere
Skoene
Skilderye
Ingelegde vrugte en groente
Handgemaakte meubels
boeke
lekkers
biltong
vars gebak
dekor
INLIGTINGSTUK
INFORMATION LEAFLET
Om die dokument af te laai sodat U dit kan druk en lees, kliek op die knoppie hieronder. Click on the link below to download the Information Leaflet.
REGISTRASIEVORM
REGISTRATION FORM
Vul asseblief die registrasievorm in en stuur dit aan ons so gou as moontlik om u stalletjie te bespreek. Kindly complete the registration form below and forward to us to book your stall for 2025.
Gereformeerde Kerk Hartbeespoort
Aanwysings
VANAF PRETORIA: Volg N4 na Rustenburg Neem Brits/Hartbeespoort Afrit By STOP draai links in R512 By Damdoryn 4-rigting STOP ry reguit oor damwal Volg R27/R104/R27 Scottstraat, deur Hartbeespoort tot by WIMPY op regterkant By STOP draai regs in Maraisstraat Gereformeerde Kerk is laaste kerk op linkerkant in Maraisstraat regoor Genl. Hendrik Schoeman Laerskool
Maps